Modulekode | JMO 309 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | In hierdie module word studente toegerus om Musiekopvoeding as deel van die vak Kuns en Kultuur vanaf Graad 4 – 9 aan te bied. Die module-inhoud is ‘n progressie van die voortsetting van kennis (musiekkonsepte) en vaardighede (musiekaktiwiteite) wat in die vorige module JMO 220 bemeester is. Die module sluit kennis, vaardighede, waardes en houding in wat in praktyktoepassing vereis word en om die inherente musikaliteit van leerders te ontwikkel en te verryk. Musiekopvoeding as fokus (geïntegreer met dans en drama), Musiekwaardering (basiese musiekgeskiednis) en klawerbordkennis is ingesluit. Student oefen – op grond van hul agtergrondskennis en vaardighede - ‘n keuse tussen basiese klawerbord-vaardigheid of gevorderde klavierbegeleiding uit. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | JMO 209 |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App